Melksnysels
Melksnysels is sinoniem met goeie kosherinneringe!
Bobotie-handpasteie
Ja, bobotie kan ook veelsydig wees! En hierdie resep is tog te maklik om te maak.
Haal uit jou ysterpot en bak ’n brood
Die Vet Sjef van Nieu-Seeland wys jou hoe om potbrood sonder knie te maak – en verduidelik ook stap vir stap hoe ’n mens jou ysterpot roesvry hou.
SOUT TERTE
MAKLIKSTE SOUTTERT OOIT. Halwe koppie bruismeel 3 eetlepels gesmelte margarien 1 en 'n Halwe koppie gerasperde kaas 2 koppies gesnipperde vleis - Selfs braaivleis werk goed 1 en 'n Halwe koppie melk Knippie gemengde kruie Meng Alles saam. Bak vir 40 min op 180 tot bruin. Bedien saam met slaai Geplaas deur: Sanet Van Rensburg Greyling http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/sout-terte.html MAKLIKE LEKKER SOUTTERT 3 eiers 375 ml (1 ½ k) melk 1 ui, gekap 1 tamatie, gesny ½…
Meng-en-pas-braaibroodjies
Wees skeppend met braaibroodjies en kies ’n verskeidenheid soorte brood waarop jy interessante vulsels sit soos verskillende pesto’s, konfyte.
Smaak-na-meer-speksouttert
Jy kan binne 'n uur 'n heerlike souttert, wat boonop ook gepas is vir diabete, op die tafel plaas.
PASTEIE & PASTEITJIES
Met die winter wat so te sê op sy rug lê moet jy vining spring om jou eie tuisgebakte pastei in die laaste paar koue dae aan mekaar te slaan! Hier is die Klits-en-klets-geheime van pasteibak. Daar...
RSG - Dis die een! || Resepte || Brian se verneukspul (Beespotjie op die stoof)
The South African Broadcasting Corporation is a public service and commercial broadcasting organisation. The SABC’s core business is to deliver a variety of high quality programmes and services through television, radio and new media platforms that informs, educates, entertains and supports the public at large. Our mission is to be people centered, content driven, technologically enabled, strategically focused and financially sustainable. Our values include focussing on conversations and…